GENESIS 36:12
GENESIS 36:12 AFR83
Esau se seun Elifas het vir Timna as byvrou gehad, en sy het vir Amalek in die wêreld gebring. Dit was die nageslag van Esau se vrou Ada.