GENESIS 31:54
GENESIS 31:54 AFR83
Jakob het daar op die berg geoffer en toe het hy die mense by hom genooi om te eet. Nadat hulle klaar geëet het, het hulle daar by die berg oornag.