GENESIS 30:42
GENESIS 30:42 AFR83
Maar hy het nie die lote by die swak diere gesit nie. So het dit gekom dat Laban die swakkes gekry het en Jakob die sterkes.