GENESIS 20:8
GENESIS 20:8 AFR83
Die môre vroeg het Abimelek sy amptenare geroep en alles vir hulle openlik vertel, en hulle het baie bang geword.