GENESIS 10:25
GENESIS 10:25 AFR83
Vir Heber is twee seuns gebore. Die naam van die een was Peleg , want in sy tyd is die land verdeel, en die naam van sy broer was Joktan.