DEUTERONOMIUM 6:4,7

DEUTERONOMIUM 6:4 AFR83

“Luister, Israel, die Here is ons God, Hy is die enigste Here.
AFR83: Afrikaans 1983
Share

DEUTERONOMIUM 6:7 AFR83

Jy moet dit inskerp by jou kinders en met hulle daaroor praat as jy in jou huis is en as jy op pad is, as jy gaan slaap en as jy opstaan.
AFR83: Afrikaans 1983
Share

DEUTERONOMIUM 6:4,7

Share