HANDELINGE 6:7
HANDELINGE 6:7 AFR83
Die woord van God het verder versprei, en die getal gelowiges in Jerusalem het geweldig toegeneem. Selfs 'n groot aantal priesters het gelowig geword.