2 KORINTIËRS 6:2

2 KORINTIËRS 6:2 AFR83

Hy sê: “Op die regte tyd het Ek jou gebede verhoor, en op die dag van redding het Ek jou gehelp.” Kyk, nou is dit die regte tyd, nou is dit die dag van redding.
AFR83: Afrikaans 1983
Share