1 SAMUEL 9:22
1 SAMUEL 9:22 AFR83
Samuel het Saul en sy slaaf saamgevat en hulle na die eetplek toe gebring. Hy het hulle 'n ereplek onder die genooides gegee. Daar was omtrent dertig man.