1 SAMUEL 10:14
1 SAMUEL 10:14 AFR83
Saul se oom het vir hom en sy slaaf gevra: “Waarheen was julle?” Saul het geantwoord: “Ons het die donkies gaan soek, maar ons het niks gesien nie en het toe na Samuel toe gegaan.”