1 KORINTIËRS 10:17
1 KORINTIËRS 10:17 AFR83
Omdat dit een brood is, is ons, al is ons baie, saam een liggaam, want ons het almal deel aan die een brood.