YouVersion Logo
Search Icon

Openbaring 22:17

Openbaring 22:17 DB

Die Gees asook die bruid sê: “Kom!” Wie hierdie woorde hoor, moet ook sê: “Kom!” Laat die een wat geestelik dors het, kom. Enigeen wat graag wil, kan die water wat ’n mens vir ewig laat leef, verniet kom kry.

Free Reading Plans and Devotionals related to Openbaring 22:17