YouVersion Logo
Search Icon

Openbaring 18:4

Openbaring 18:4 DB

Net toe hoor ek iemand anders uit die hemel praat: “My volk, sorg dat julle uit die stad wegkom; gee pad, sodat julle nie met al daardie slegte dinge deurmekaarraak nie. Ja, gee pad sodat al haar rampe julle nie ook tref nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to Openbaring 18:4