YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke 5:3-4

Spreuke 5:3-4 DB

Pas op vir die los vrou. Aan die begin is haar woorde so soet en aanloklik soos heuning. Met haar mooiklinkende praatjies wil sy jou vir haarself inpalm. Na die opwinding bly daar egter net ’n bitter nasmaak oor. Haar bitter woorde is dan erger as gal, soos ’n skerp swaard wat jou wil verwoes.

Free Reading Plans and Devotionals related to Spreuke 5:3-4