Spreuke 16:22

Spreuke 16:22 DB

Vir iemand wat weet hoe om reg te leef is wysheid ’n onuitputlike bron van kennis. ’n Domme sal nooit leer nie. Hy sal altyd die verkeerde dinge doen.
DB: Die Boodskap
Share