Genesis 37:1
Genesis 37:1 DB
Jakob het intussen besluit om in Kanaän aan te bly, in dieselfde land waar sy pa al die jare gewoon en rondgetrek het.