Mattityahu 14:16-17
Mattityahu 14:16-17 SPC
Hy sê egter vir hulle: “Dit is nie nodig vir hulle om weg te gaan nie; gee julle vir hulle iets om te eet.” Hulle sê egter vir Hom: “Ons het niks hier nie behalwe vyf brode en twee visse.”