YouVersion Logo
Search Icon

Matteus 14:16-17

Matteus 14:16-17 CAB23

Maar Jesus sê vir hulle: Hulle hoef nie weg te gaan nie; gee vir hulle om te eet. En hulle sê vir hom: Ons het hier net vyf brode en twee visse.

Free Reading Plans and Devotionals related to Matteus 14:16-17