YouVersion Logo
Search Icon

Efesiërs 4:11-13

Efesiërs 4:11-13 AFR20

En Hy het sommige as •apostels, ander as profete, ander as evangeliste, en ander as herders en leraars gegee, om die •heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, om die liggaam van Christus op te bou, totdat ons almal kom tot eenheid in geloof en in kennis van die •Seun van God, en tot 'n volwassenheid wat in ooreenstemming is met die volgroeide gestalte van die volheid van Christus.

Free Reading Plans and Devotionals related to Efesiërs 4:11-13