YouVersion Logo
Search Icon

Efesiërs 3:16-19

Efesiërs 3:16-19 AFR20

Ek bid dat Hy vir julle na die rykdom van sy heerlikheid dít sal skenk: om deur sy Gees met krag na die innerlike mens versterk te word, sodat •Christus deur die geloof in julle harte mag woon, terwyl julle in die liefde gewortel en gegrond is, sodat julle volledig in staat mag wees om saam met al die •heiliges tot die besef te kom van die breedte en die lengte en die hoogte en die diepte, ja, om die liefde van Christus te leer ken, wat alle begrip te bowe gaan, sodat julle gevul mag word met al die volheid van God.

Verse Image for Efesiërs 3:16-19

Efesiërs 3:16-19 - Ek bid dat Hy vir julle na die rykdom van sy heerlikheid dít sal skenk:
om deur sy Gees met krag
na die innerlike mens versterk te word,
sodat •Christus deur die geloof
in julle harte mag woon,
terwyl julle in die liefde
gewortel en gegrond is,
sodat julle volledig in staat mag wees
om saam met al die •heiliges
tot die besef te kom
van die breedte en die lengte
en die hoogte en die diepte,
ja, om die liefde van Christus te leer ken, wat alle begrip te bowe gaan,
sodat julle gevul mag word
met al die volheid van God.