YouVersion Logo
Search Icon

Prediker 4:9-12

Prediker 4:9-12 AFR20

Twee is beter as een, omdat daar vir hulle 'n ruim beloning is vir hulle inspanning. Ja, as hulle val, kan die een sy maat ophelp; maar wee die een wat val sonder dat daar 'n tweede is om hom op te help! Ook as twee by mekaar lê, kry hulle warm; maar as daar net een is, hoe kan hy warm word? As iemand die een wil oorweldig – twee kan teen hom standhou. 'n Driedubbele koord word nie maklik gebreek nie.

Verse Images for Prediker 4:9-12

Prediker 4:9-12 - Twee is beter as een,
omdat daar vir hulle
'n ruim beloning is
vir hulle inspanning.
Ja, as hulle val,
kan die een sy maat ophelp;
maar wee die een wat val
sonder dat daar 'n tweede is
om hom op te help!
Ook as twee by mekaar lê,
kry hulle warm;
maar as daar net een is,
hoe kan hy warm word?
As iemand die een wil oorweldig –
twee kan teen hom standhou.
'n Driedubbele koord
word nie maklik gebreek nie.Prediker 4:9-12 - Twee is beter as een,
omdat daar vir hulle
'n ruim beloning is
vir hulle inspanning.
Ja, as hulle val,
kan die een sy maat ophelp;
maar wee die een wat val
sonder dat daar 'n tweede is
om hom op te help!
Ook as twee by mekaar lê,
kry hulle warm;
maar as daar net een is,
hoe kan hy warm word?
As iemand die een wil oorweldig –
twee kan teen hom standhou.
'n Driedubbele koord
word nie maklik gebreek nie.Prediker 4:9-12 - Twee is beter as een,
omdat daar vir hulle
'n ruim beloning is
vir hulle inspanning.
Ja, as hulle val,
kan die een sy maat ophelp;
maar wee die een wat val
sonder dat daar 'n tweede is
om hom op te help!
Ook as twee by mekaar lê,
kry hulle warm;
maar as daar net een is,
hoe kan hy warm word?
As iemand die een wil oorweldig –
twee kan teen hom standhou.
'n Driedubbele koord
word nie maklik gebreek nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to Prediker 4:9-12