YouVersion Logo
Search Icon

Kolossense 1:16-17

Kolossense 1:16-17 AFR20

want deur Hom het God alles geskep: alles in die hemel en op die aarde, die sigbare en die onsigbare dinge, of dit koninklike of heersende magte, owerhede of gesagvoerders is – alles is deur Hom en tot Hom geskep. Hy het voor alles bestaan, en in Hom hou alles stand.

Verse Images for Kolossense 1:16-17

Kolossense 1:16-17 - want deur Hom
het God alles geskep:
alles in die hemel en op die aarde,
die sigbare en die onsigbare dinge,
of dit koninklike of heersende magte,
owerhede of gesagvoerders is –
alles is deur Hom
en tot Hom geskep.
Hy het voor alles bestaan,
en in Hom hou alles stand.Kolossense 1:16-17 - want deur Hom
het God alles geskep:
alles in die hemel en op die aarde,
die sigbare en die onsigbare dinge,
of dit koninklike of heersende magte,
owerhede of gesagvoerders is –
alles is deur Hom
en tot Hom geskep.
Hy het voor alles bestaan,
en in Hom hou alles stand.