1 Korinthiërs 13:4-7
1 Korinthiërs 13:4-7 AFR20
Liefde bly geduldig, liefde gee om, liefde is nie jaloers nie, spog nie, en is nie verwaand nie. Liefde tree nie onbehoorlik op nie, jaag nie eiebelang na nie, is nie liggeraak nie. Dit hou nie boek van die kwaad nie, is nie bly oor onreg nie, maar is saam bly oor die waarheid. Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verduur alles.








![[Healing] The Mind-Body Connection 1 Korinthiërs 13:4-7 Die Bybel 2020-vertaling](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F17750%2F1440x810.jpg&w=3840&q=75)



