Klaagliedere 1:1 ABA
Hoekom het dit gebeur?
Kyk hoe leeg is die stad,
die stad waar baie mense
gewoon het.
Die stad het geword soos
'n weduwee.
Die mense van die wêreld
het almal gedink
dit is 'n groot en belangrike stad.
Maar die mense van die stad
moet nou vir ander volke werk.