YouVersion Logo
Search Icon

Rigters 7:7

Rigters 7:7 ABA

Die Here het vir Gideon gesê: “Ek sal julle red met hierdie 300 manne wat die water met hulle hande geskep het. Ek sal jou laat wen teen die Midianiete. Laat die ander manne teruggaan, elkeen na sy huis.”

Video for Rigters 7:7

Free Reading Plans and Devotionals related to Rigters 7:7