Hulle het vir Lot geroep en vir hom gevra: “Waar is die mans wat vanaand na jou toe gekom het? Bring hulle uit na ons toe. Ons wil seks hê met hulle.” Lot het uit sy huis na hulle toe gegaan. Hy het die deur agter hom toegesluit en vir hulle gesê: “My broers, asseblief, moenie 'n verkeerde ding doen nie.
Share
Read Genesis 19
Save verses, read offline, watch teaching clips, and more!
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos