1 Samuel 9:18
1 Samuel 9:18 ABA
Samuel was in die poort en Saul het na hom toe gegaan. Saul het gevra: “Sê asseblief vir my waar is die siener se huis.”