1 Samuel 20:9
1 Samuel 20:9 ABA
Jonatan het gesê: “Dit sal nooit gebeur nie. As ek weet my pa het vas besluit om jou dood te maak, dan sal ek dit vir jou sê.”