Saul het vir Dawid gesê: “Hier is my oudste dogter Merab. Ek gee haar vir jou om jou vrou te wees. Maar ek wil hê jy moet 'n dapper man wees en jy moet die oorloë van die Here veg.” Saul het gedink: Ek wil nie self vir Dawid doodmaak nie, die Filistyne sal dit doen.
Share
Read 1 Samuel 18
Save verses, read offline, watch teaching clips, and more!
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos