1 Konings 1:23
1 Konings 1:23 ABA
Die mense het vir die koning gesê: “Hier is die profeet Natan ook nou.” Natan het ingekom en hy het laag voor die koning gebuig met sy gesig teen die grond.