PSALMS 69:31-34

PSALMS 69:31-34 NLV

Ek sal God se Naam loof met sang, Hom met danksegging verheerlik. Die Here verkies dit bo bulle en bo ’n volmaakte offerdier. Die verdruktes sal dit sien en bly wees. Laat almal wat God dien, weer moed skep, want die Here hoor dié in nood, en vergeet nie sy mense wat in aanhouding is nie.
NLV: Nuwe Lewende Vertaling
Share