YouVersion Logo
Search Icon

JOB 33:15-18

JOB 33:15-18 NLV

Hy praat deur drome en visioene, in die nag wanneer mense diep slaap en op hulle beddens lê. Hy fluister in hulle ore en verskrik hulle met sy waarskuwings. Hy laat mense van gedagte verander om hulle van verkeerde dade weg te hou, en hulle van hoogmoed te weerhou. Hy red hulle van die graf, van die diep rivier van die dood.

Related Videos

Free Reading Plans and Devotionals related to JOB 33:15-18