EKSODUS 19:7
EKSODUS 19:7 NLV
Moses het toe van die berg af geklim en die leiers van die volk bymekaargeroep. Hy het vir hulle alles vertel wat die HERE hom beveel het.