2 SAMUEL 23:1
2 SAMUEL 23:1 NLV
Hier volg die laaste woorde van Dawid: “Dit is Dawid seun van Isai wat praat, dis woorde van die man vir wie God aansien gegee het, die gesalfde van die God van Jakob, die geliefde psalmdigter van Israel.