1 KORINTIËRS 8:4

1 KORINTIËRS 8:4 NLV

Wat dan die eet van afgodsoffervleis betref – wel, ons weet almal dat ’n wêreldse afgod eintlik een groot niks is en dat daar in werklikheid geen god is nie, behalwe die een ware God.
NLV: Nuwe Lewende Vertaling
Share