1 KORINTIËRS 8:1

1 KORINTIËRS 8:1 NLV

Kom ons praat nou oor vleis wat aan afgode geoffer is – ’n saak waaroor julle ook navraag gedoen het. Ons weet julle sê: “Ons het almal kennis oor hoe ons moet optree.” Kennis laat ’n mens belangrik voel; die liefde, daarenteen, bou ’n gemeente op.
NLV: Nuwe Lewende Vertaling
Share