1 KORINTIËRS 8:1-3

1 KORINTIËRS 8:1-3 NLV

Kom ons praat nou oor vleis wat aan afgode geoffer is – ’n saak waaroor julle ook navraag gedoen het. Ons weet julle sê: “Ons het almal kennis oor hoe ons moet optree.” Kennis laat ’n mens belangrik voel; die liefde, daarenteen, bou ’n gemeente op. As jy dink jy weet alles, het jy nog nie die ware kennis nie. Maar as jy God liefhet, dan ken God jou en jy is vir Hom belangrik.
NLV: Nuwe Lewende Vertaling
Share

Free Reading Plans and Devotionals related to 1 KORINTIËRS 8:1-3