1 KORINTIËRS 11:25-26
1 KORINTIËRS 11:25-26 NLV
Net so het Hy die wynbeker ná die maaltyd geneem en gesê: “Hierdie beker is die nuwe verbond wat verseël is deur my bloed. Gebruik dit, elke keer as julle daaruit drink, ter herinnering aan My.” Want elke keer as julle hierdie brood eet en uit hierdie beker drink, verkondig julle die Here se dood totdat Hy terugkom.


![[Uniqueness of Christ] Jesus’ Unique Request 1 KORINTIËRS 11:25-26 Nuwe Lewende Vertaling](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F34442%2F1440x810.jpg&w=3840&q=75)
![[Truth & Love] in Word and Deed 1 KORINTIËRS 11:25-26 Nuwe Lewende Vertaling](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F39006%2F1440x810.jpg&w=3840&q=75)

