Hulle het ook met die brandoffers gehelp wat op Sabbatdae vir die HERE gebring is, en op nuwemane en feestye. Die regte getal Leviete het te alle tye in die HERE se teenwoordigheid gedien, en hulle het al die prosedures gevolg wat vir hulle voorgeskryf is.
Share
Read 1 KRONIEKE 23
Save verses, read offline, watch teaching clips, and more!
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos