1
LUKAS 13:24
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Stry hard om in te gaan deur die nou poort, want baie, sê Ek vir julle, sal probeer om in te gaan en sal nie in staat wees nie.
Compare
Explore LUKAS 13:24
2
LUKAS 13:11-12
En daar was 'n vrou wat 'n gees van krankheid agttien jaar lank gehad het, en sy was inmekaargetrek en glad nie in staat om regop te kom nie. En toe Jesus haar sien, roep Hy haar en sê: Vrou, jy is van jou krankheid verlos.
Explore LUKAS 13:11-12
3
LUKAS 13:13
En Hy het haar die hande opgelê, en onmiddellik het sy regop gestaan en God verheerlik.
Explore LUKAS 13:13
4
LUKAS 13:30
En daar is laastes wat eerste sal wees, en daar is eerstes wat laaste sal wees.
Explore LUKAS 13:30
5
LUKAS 13:25
Wanneer die eienaar van die huis opgestaan en die deur gesluit het, en julle begin buitekant te staan en aan die deur te klop en te sê: Here, Here, maak vir ons oop — sal Hy antwoord en vir julle sê: Ek ken julle nie waar julle vandaan is nie.
Explore LUKAS 13:25
6
LUKAS 13:5
Nee, sê Ek vir julle; maar as julle jul nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom.
Explore LUKAS 13:5
7
LUKAS 13:27
En Hy sal sê: Ek sê vir julle, Ek ken julle nie waar julle vandaan is nie. Gaan weg van My, al julle werkers van die ongeregtigheid!
Explore LUKAS 13:27
8
LUKAS 13:18-19
EN Hy het gesê: Hoedanig is die koninkryk van God en waarmee sal Ek dit vergelyk? Dit is soos 'n mosterdsaad wat 'n man geneem en in sy tuin gesaai het; en dit het gegroei en 'n groot boom geword, en die voëls van die hemel het nes gemaak in sy takke.
Explore LUKAS 13:18-19
Home
Bible
Plans
Videos