1
HANDELINGE 19:6
Afrikaans 1933/1953
AFR53
En Paulus het hulle die hande opgelê, en die Heilige Gees het op hulle gekom, en hulle het met tale gespreek en geprofeteer.
Compare
Explore HANDELINGE 19:6
2
HANDELINGE 19:11-12
En God het buitengewone kragte deur die hande van Paulus gedoen, sodat selfs wanneer doeke of voorskote wat aan sy lyf was, op die siekes gelê is, die siektes van hulle gewyk en die bose geeste van hulle uitgegaan het.
Explore HANDELINGE 19:11-12
3
HANDELINGE 19:15
Maar die bose gees het geantwoord en gesê: Jesus ken ek, en van Paulus weet ek, maar julle, wie is julle?
Explore HANDELINGE 19:15
Home
Bible
Plans
Videos