1
PSALMS 121:1-2
Nuwe Lewende Vertaling
NLV
Ek kyk op na die berge. Kom my hulp daarvandaan? Nee, my hulp kom van die HERE, wat hemel en aarde gemaak het.
Compare
Explore PSALMS 121:1-2
2
PSALMS 121:7-8
Die HERE bewaar jou van alle kwaad en Hy beskerm jou lewe. Die HERE hou wag oor jou, of jy kom of gaan, nou en vir altyd.
Explore PSALMS 121:7-8
3
PSALMS 121:3
Hy laat jou voet nie struikel nie; Hy wat waak oor jou, slaap nie.
Explore PSALMS 121:3
Home
Bible
Plans
Videos