1
JOËL 3:10
Nuwe Lewende Vertaling
NLV
Maak swaarde van julle ploegimplemente en spiese van julle snoeiskêre. Selfs die swakkeling moet sê: ‘Ek is ’n dapper soldaat!’
Compare
Explore JOËL 3:10
2
JOËL 3:15-16
Die son en maan sal verdonker. Die sterre sal nie meer skyn nie. Die HERE sal brul uit Sion, uit Jerusalem sal Hy bulder. Die hemel en die aarde sal begin skud. Maar vir die mense van Israel is die HERE ’n skuilplek en ’n veilige vesting.
Explore JOËL 3:15-16
Home
Bible
Plans
Videos