شعار YouVersion
الكتاب المقدسخططفيديوهات
إحصل على التطبيق
مُحدد اللغة
رمز البحث

آيات مشهورة من الكتاب المقدس منJEREMIA 9

1

JEREMIA 9:23-24

Afrikaans 1983

AFR83

So sê die Here: Die wyse man moet nie in sy wysheid roem nie, die soldaat nie in sy krag nie, die ryk man nie in sy rykdom nie. Laat hom wat wil roem, daarin roem dat hy insig het en My ken. Ek is die Here. Ek bewys liefde, reg en geregtigheid op die aarde, want dit is wat Ek wil hê, sê die Here.

قارن

اكتشف JEREMIA 9:23-24

2

JEREMIA 9:13-14

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here het gesê: Dit is omdat hulle my wet verlaat het wat Ek hulle gegee het; hulle het nie na My geluister nie en my wet nie nagekom nie, hulle het agter hulle eie harde koppe aangegaan en agter die Baäls aan soos hulle voorvaders hulle geleer het.

قارن

اكتشف JEREMIA 9:13-14

الإصحاح السابق
الإصحاح التالي
YouVersion

تشجع للبحث عن علاقة حميمة مع الله كل يوم.

خدمة

حول‌

مهن

التطوع

المفكّرة

صحافة

روابط مفيدة

مساعدة

تبرع

اصدارات الكتاب المقدس

الأناجيل المسموعة

لغات الكتاب المقدس

آية اليوم


خدمة رقمية ل

Life.Church
العربية

©2026 Life.Church / YouVersion

سياسة الخصوصيةالشروط
برنامج الكشف عن نقاط الضعف
فيسبوكتويترالإنستجرامموقع يوتيوببينتيريست