شعار YouVersion
الكتاب المقدسخططفيديوهات
إحصل على التطبيق
مُحدد اللغة
رمز البحث

آيات مشهورة من الكتاب المقدس منJEREMIA 5

1

JEREMIA 5:22

Afrikaans 1983

AFR83

Het julle nie ontsag vir My nie, vra die Here, is julle nie bang vir My nie, vir My wat die sand as grens vir die see gestel het, 'n blywende grens wat dit nie kan oorsteek nie? Die see kan bruis, maar dit kan nie verder gaan nie, sy golwe kan dreun, maar hulle kom nie by die sand verby nie.

قارن

اكتشف JEREMIA 5:22

2

JEREMIA 5:1

Afrikaans 1983

AFR83

Loop op en af in die strate van Jerusalem, kyk rond en let op; gaan soek op sy pleine of julle daar iemand kry wat reg doen, wat die waarheid soek. Dan sal Ek Jerusalem se sonde vergewe.

قارن

اكتشف JEREMIA 5:1

3

JEREMIA 5:31

Afrikaans 1983

AFR83

die profete tree vals op, die priesters regeer met hulle eie gesag, en my volk hou daarvan! Maar wat sal julle doen as die einde kom?

قارن

اكتشف JEREMIA 5:31

الإصحاح السابق
الإصحاح التالي
YouVersion

تشجع للبحث عن علاقة حميمة مع الله كل يوم.

خدمة

حول‌

مهن

التطوع

المفكّرة

صحافة

روابط مفيدة

مساعدة

تبرع

اصدارات الكتاب المقدس

الأناجيل المسموعة

لغات الكتاب المقدس

آية اليوم


خدمة رقمية ل

Life.Church
العربية

©2026 Life.Church / YouVersion

سياسة الخصوصيةالشروط
برنامج الكشف عن نقاط الضعف
فيسبوكتويترالإنستجرامموقع يوتيوببينتيريست