Jesus Film Project

Op soek na nuwe maniere om mense van Jesus te vertel?

By Jesus Film Project® streef ons om jou te help om mense te bereik met die Evangelie, waar ookal jy is. Hier kry jy visuele hulpbronne in meer as 1,400 tale wat jou sal toerus om die boodskap van Jesus met ander in hul moedertaal te deel. Om die regte bron of gereedskap te kry was nog nooit so maklik nie. Ontdek nuwe strategieë en films by http://jesusfilmproject.org, of gaan mobiel en kry ons toep by http://app.jesusfilmmedia.org.

Publiseerderswebtuiste