Hartseer Happe: Twyfel Onthul

7 Dae

Sukkel jy met hartseer? Twyfel jy oor God se goedheid wanneer die lewensstorms om jou woed? Ondervind jy lusteloosheid of verwarring in jou Geestelike wandel? Hierdie 7-Dag Leesplan sal jou help om enige twyfel wat in jou hart mag wees uit te wys. Verder sal dit jou help om twyfel te gebruik as ‘n sein om nader na God se hart te groei.

Uitgewer

Ons dank gaan aan Carol McLeod en Life.Church wat hierdie leesplan voorsien het. Vir verder inligting, besoek asseblief: www.griefbites.com

Oor Die Uitgewer

Meer as 25000 voltooi