Vreugde

Vreugde

5 Dae

Vreugde is die grondslag van die Christelike geloof. Jou geluk groei as jy God ontmoet en op sy Woord mediteer. Wanneer jy die volgende verse memoriseer, kan dit jou help om meer vreugde uit die lewe te put! Laat jou lewe verander word deur die Skrif te memoriseer! Om meer te leer oor hoe om dit te doen, besoek: http://www. MemLok. com

Ons wil graag vir "MemLok, the Bible Memory System," bedank vir die voorsiening van die struktuur vir hierdie leesplan. Vir meer inligting aangaande MemLok, besoek: http://www.MemLok.com
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid