Versekering

Versekering

4 Dae

God wil hê dat jy moet WEET dat jy vergewe is en sal hemel toe gaan! Vertroue groei deur jou ontmoeting met God en oordenking van sy Woord. As jy die volgende verse memoriseer, kan dit jou help om vir die res van jou lewe 'n vaste vertroue in God te hê. Hervorm jou lewe deur verse te memoriseer! Vir 'n omvattende stelsel vir die memorisering van verse, besoek http://www.MemLok.com

Ons wil graag vir "MemLok, the Bible Memory System," bedank vir die voorsiening van die struktuur vir hierdie leesplan. Vir meer inligting aangaande MemLok, besoek: http://www.MemLok.com/
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid