Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Die krag van ’n vrou wat vir haar man bid

7 Dae
Ontdek die kragtigste manier waarop jy jou man kan liefhê terwyl jy leer om vir God se beste te bid in sy alledaagse lewe. Hierdie leesplan bevat sewe gebede deur topverkoper-outeur Stormie Omartian en dien as beginpunt om God te vra vir wysheid en bemoediging in jou huwelik. Gebruik hierdie ongelooflike doeltreffende metode – om na God te draai – vir ’n suksesvolle huwelik en om die krag van ’n biddende vrou te ervaar.
Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: cumbooks.co.za/pages/about-us



